Afbetalingsopsie
Hoe om 'n Fisiese Wetenskap Pakket te koop en af te betaal met: Payflex
​
Wat is Payflex?
Juf. OK se Wetenskap Akademie is gekoppel met Payflex.
​
Payflex: Koop Nou, Betaal Later – 100% Rentevry
​
Payflex is ’n veilige en gerieflike aanlyn betalingsplatform wat jou toelaat om ‘n Fisiese Wetenskap Pakket dadelik te koop en dit in rentevrye paaiemente af te betaal – sonder enige verborge kostes of lang aansoekprosesse.
​
Jy het twee opsies om van te kies:
PAY IN 3
Betaal jou Pakket af oor 3 maande. Jy betaal die 1ste paaiement nou, en die 2de en 3de paaiemente word outomaties via debietorder verhaal op jou gekose datum in die daaropvolgende 2 maande.
PAY IN 4
Betaal oor 6 weke in 4 gelyke paaiemente. Jy betaal 25% dadelik, en die res word elke tweede week outomaties van jou rekening afgetrek – dus ná 2, 4 en 6 weke.
Stap 1
1.1. Kies die Pakket wat jy wil koop en druk op "Koop Pakket".
Graad 9
1,800ZAREenmalige betalingValid for 12 months- Chemie en Fisika
- 5 ure en 21 minute se videomateriaal
- Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
Graad 10
2,200ZAREenmalige betalingValid for 12 months- Chemie en Fisika
- 13 ure en 24 minute se videomateriaal
- Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
- Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
Graad 11
2,750ZAREenmalige betalingValid for 12 months- Chemie en Fisika
- 22 ure en 37 minute se videomateriaal
- Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
- Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
Graad 12
2,750ZAREenmalige betalingValid for 12 months- Chemie en Fisika
- 34 ure en 47 minute se videomateriaal
- Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
- Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
1.2. Skep ‘n rekening of teken in by jou bestaande rekening.
​
1.3. Nou dat jy ingeteken is, voltooi die res van die velde op die “Checkout” blad en druk dan op “Continue”
Stap 2
2.1. Kies Payflex as die Betalingsopasie en druk op “Buy Now”

2.2a. Jy sal dan geneem word na die Payflex blad. Indien jy ‘n bestaande rekening het, vul jou inteken besonderhede in en druk op “Sign In”
​
2.2b. Indien jy nog nie ‘n Payflex rekening het nie, druk op “Create Account”
-
Skep ‘n nuwe rekening en bevestig (“verify”) jou rekening.
-
Hierdie proses neem nie meer as 5 minute.
-
Jy gaan jou ID-nommer moet gee, asook ‘n OTP ontvang, en ‘n digitale “selfie neem”




2.3. Dit neem baie vinnig vir Payflex om jou goed te keur, jy sal binne minute die volgende bevestigings-e-pos ontvang.

Stap 3
3.1. Nou dat jy ‘n Payflex rekening het, gaan voort met die betaling van die Pakket. Kies jou termynplan en datum:
-
PAY IN 3 - 3 betalings oor 3 maande (kies debietorderdatum)
-
PAY IN 4 - 4 betalings oor 6 weke (betalings elke 2 weke)


3.2. Maak die aanlynbetaling vir die 1ste betaling (1ste paaiment)

Bevestiging
Sodra die betaling gemaak is sal jy teruggeneem word na die Juf. OK blad en die volgende suksesboodskap sien. Jy het hierna ook dadelik volle toegang tot die inhoud (videos, opsommings, oefeninge) van die Pakket wat jy gekoop het.

Jy sal ook die volgende bevestigings-e-posse van Juf. OK ontvang:


Payflex sal ook vir jou ‘n bevestigings-e-pos stuur:


Jy kan ook direk by jou Payflex rekening inteken om jou uitstaande betalings te sien:

